365 Oordenkings Vir Beginners (Hardeband)

R 189.00

365 Oordenkings Vir Beginners (Hardeband)

R 189.00
Product description

Maak jou kind se eerste ervaring met oordenkings iets onvergeetliks met 365 Oordenkings vir beginners.
Hierdie boekie spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die volkleur-kunswerk uit Bybelstories vir beginners geniet terwyl die eenvoudige oordenkings met Bybelverse en gebede hulle bekendstel aan daaglikse stiltetyd.
365 Oordenkings vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is ideale vir ouers en Sondagskoolonderwysers om kinders te help om God en sy Woord elke dag beter te leer ken.


  • Afrikaans
  • Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Hardcover
  • Kids
  • 127
  • 178
  • 380



  • Got a fave?

    Search for brands you know you love

    Shop by Brand
    FOLLOW US