Alfabetblokkies

R 250.00

Alfabetblokkies

R 250.00
Product description

Hierdie 30 Afrikaanse skuimblokkies is ontwerp om kinders te help om algemene voorwerpe, syfers en letters en hul geluide te herken en benoem.

Kubusgrootte: 42mm.

Ouderdom 3+.

In die boks:
• 30 Blokkies
Kubusgrootte: 42mm.

FOLLOW US