My Skooldagboek 2022 (Sagteband)
Regular price
R 99.00
ONLY LEFT
Jong leerders kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12 maande-beplanner. Die dagbeplanner bevat:
• Inspirerende Bybelverse en aanhalings vir kinders
• ’n Kalender vir 2022, skoolkwartale en ’n lys vakansiedae
• Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
• Genoeg plek vir huiswerkopdragte en take
• Plek vir roosters en eksamenroosters
• Vermenigvuldigingstafels
Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolkinders aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.
people are currently looking at this product
Guaranteed Safe Checkout
