Gebede Vir Kleingoed (Hardeband)

R 169.00

Gebede Vir Kleingoed (Hardeband)

R 169.00
Product description

’n Versameling pragtig geïllustreerde gebede wat kinders leer om met God te praat.
Gebede vir kleingoed bied gebede wat ouers vír hulle kinders kan bid, gebede wat ouers sáám met hulle kinders kan bid en gebede wat ouer kinders sélf kan bid. Die gebede is tematies gerangskik onder temas soos etenstydgebede, gebede vir familie en vriende, gebede vir spesiale geleenthede, dankgebede en slaaptyd-gebede.
Hierdie gebedeboek is ideaal om kinders aan te moedig om hulle lewe met God te deel en meer van sy liefde vir hulle te leer.

 

  • Afrikaans
  • Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Lizzie Ribbons
  • Hardcover
  • Kids
  • 215
  • 14
  • 242
  • 96

  •  




    Products will be delivered between 2 and 6.

    Got questions?

    We've got answers.

    Visit us in Store

    Shop 6, Canal Crossing, Cnr Nelson Mandela Dr & Parys Ave, Potchefstroom

    We're here to help

    Kayla (The Shop) 061 534 6887 or Elmarie (The Owner) 073 296 5705

    Delivery ASAP

    Whether it's in stock at our store or shipped from our warehouse - we do it ASAP.