God Se Groot Liefde Vir Jou (Hardeband)

R 99.95

God Se Groot Liefde Vir Jou (Hardeband)

R 99.95
Product description

God se groot liefde vir jou deur die New York Times-topverkoperskrywer en bekende pastor Rick Warren neem kinders op ’n fantasiegevulde hartsreis waarin hulle ontdek God se liefde is by jou, maak nie saak waarheen jy gaan nie. Die pragtige illustrasies deur Chris Saunders bring hierdie belangrike, tydlose boodskap nog sterker tuis, en sal hierdie boek aand-vir-aand kinders se voorkeurkeuse vir ʼn slaaptydstorie maak.

  • Afrikaans
  • Struik Christian Media
  • Rick Warren
  • Hardcover
  • Kids
  • 228
  • 8
  • 274
  • 32

Products will be delivered between 2 and 6.

Got questions?

We've got answers.

Visit us in Store

Shop 6, Canal Crossing, Cnr Nelson Mandela Dr & Parys Ave, Potchefstroom

We're here to help

Kayla (The Shop) 061 534 6887 or Elmarie (The Owner) 073 296 5705

Delivery ASAP

Whether it's in stock at our store or shipped from our warehouse - we do it ASAP.