Hoezit 5: Voëls

R 40.00

Hoezit 5: Voëls

R 40.00
Product description
Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? 

Watter voël se oë is groter as sy brein? 

Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van voëls kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! 

Products will be delivered between 2 and 6.

Got questions?

We've got answers.

Visit us in Store

Shop 6, Canal Crossing, Cnr Nelson Mandela Dr & Parys Ave, Potchefstroom

We're here to help

Kayla (The Shop) 061 534 6887 or Elmarie (The Owner) 073 296 5705

Delivery ASAP

Whether it's in stock at our store or shipped from our warehouse - we do it ASAP.