Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Hoezit 14: Perde en Ponies

Hoezit 14: Perde en Ponies

Regular price R 75.00

ONLY LEFT

ONLY LEFT

Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie?

Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg?

Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? 

Hoe moet jy jou perd of ponie versorg?

Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! 

Maak van naderby kennis met van die indrukwekkendste perderasse, vind uit wat alles by ’n ryskool gebeur, ontmoet perde se verlangse familie in die diereryk, en ontdek ’n paar asemrowende perderekords!

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

people are currently looking at this product

Guaranteed Safe Checkout

×
×

Vendor:
View full product info