Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
My eerste diere-atlas

My eerste diere-atlas

Regular price R 125.00

ONLY 0 LEFT

ONLY 0 LEFT

Ontdek diere regoor die wereld met hierdie fantastiese diere-atlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe.
Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die wereld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste skoenlapperspesie op aarde? En waar in Suid-Afrika kan jy die “uitgestorwe” selakant gaan soek? Ontdek diere regoor die wereld met hierdie fantastiese diere-atlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. ’n Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die wereld te leer – en ’n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak hoort! Ook in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.

people are currently looking at this product

Guaranteed Safe Checkout

×
×

Vendor:
View full product info