Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
My Eerste Gebede (Hardeband)

My Eerste Gebede (Hardeband)

Regular price R 100.00

ONLY LEFT

ONLY LEFT

 
Hierdie eerste gebedeboek vir kinders wil kleingoed leer hoe om hulle lewe met God te deel. Die eerste stap is om te besef dat God hulle Hemelse Vader is wat baie lief is vir hulle en wil hê dat hulle moet Hom leer ken. Die eenvoudige, pragtig geïllustreerde gebede sal kinders help om nader aan God te kom, om Hom te prys en vir Hom dankie te sê, om jammer te sê, en om sy hulp te vra. So word kinders telkens herinner van God se liefde vir hulle en die seëninge wat Hy elke dag vir ons gee. My eerste gebede bevat gebede vir ’n verskeidenheid situasies en onderwerpe en is ideaal vir beginners van 3 jaar en ouer.

  • Afrikaans
  • Struik Christian Media
  • Sally Ann Wright
  • Hardcover
  • Kids
  • 160
  • 9
  • 190
  • 48

  • people are currently looking at this product

    Guaranteed Safe Checkout

    ×
    ×

    Vendor:
    View full product info