My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

R 139.94

My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

R 139.94
Product description

Help jou kind om Jesus te leer ken . . . Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies. Met ’n stewige hardebandomslag en handvatseltjie sal jou kinders dit baie geniet om hierdie boekie oral saam te dra. Hierdie titel fokus op die geboorte, lewe, sterfte en opstanding van Jesus Christus.

  • Afrikaans
  • Struik Christian Media
  • Michael Berghof
  • Hardcover
  • Kids
  • 155
  • 155
  • 40

Products will be delivered between 2 and 6.

Got questions?

We've got answers.

Visit us in Store

Shop 6, Canal Crossing, Cnr Nelson Mandela Dr & Parys Ave, Potchefstroom

We're here to help

Kayla (The Shop) 061 534 6887 or Elmarie (The Owner) 073 296 5705

Delivery ASAP

Whether it's in stock at our store or shipped from our warehouse - we do it ASAP.