Where Beautiful meets Practical.
Let us join you on this grand adventure.
You have %itemCount% in your cart. Total being %total%
Hierdie tydlose Bybelstories lê die ideale grondslag vir ’n lewe van geloof!Dié kleurvolle Kleuterbybel se eenvoudige teks gee ’n Skrifgetroue oorsig van die Bybel. Die 28 stories dek die skepping, en ook die bekende stories van geloofshelde soos Abraham, Josef, Moses en Dawid. Vertel jou kleuter van Jesus se geboorte, sy bediening, dood en opstanding, hemelvaart en die verspreiding van die evangelie met kort, maklik verstaanbare stukkies.Terwyl jy en jou kleuter die stories in dié stewige kartonboekie saam lees, kan jy vir hom of haar vertel hoe God lief vir hulle is en hoe baie Hy vir hulle omgee.
Search for brands you know you love