Where Beautiful meets Practical.
Let us join you on this grand adventure.
You have %itemCount% in your cart. Total being %total%
Kinders sal daarvan hou om dele van die liggaam te identifiseer en te pas met hierdie 25-stuk selfkorrigerende hout legkaart.
Hierdie legkaartspeletjie sal jou kind help om te leer oor dele van die liggaam, sintuie, higiëne en soveel meer. Sluit 7 aktiwiteite en ‘n kleurplakkaat in.
Geskik vir ouderdomme 5+ jaar.
In the box:• 25 Self-korrigeerende hout legkaartstukke• 1 Kleur plakkaat• Instruksies
Search for brands you know you love