Groen Vingers

R 85.00

Groen Vingers

R 85.00
Product description

Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wêreldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret!

Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! Dit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam!

Products will be delivered between 2 and 6.

Got questions?

We've got answers.

Visit us in Store

Shop 6, Canal Crossing, Cnr Nelson Mandela Dr & Parys Ave, Potchefstroom

We're here to help

Kayla (The Shop) 061 534 6887 or Elmarie (The Owner) 073 296 5705

Delivery ASAP

Whether it's in stock at our store or shipped from our warehouse - we do it ASAP.