Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Free Shipping if you spend R 1 500 or more.
Waar Is Oupa Nou? (Sagteband)

Waar Is Oupa Nou? (Sagteband)

Regular price R 39.00

ONLY LEFT

ONLY LEFT

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n oulike storie. Terwyl Megan en Ouma eendag haar oupa se graf besoek en Megan begin vrae vra, vertel Ouma vir Megan waar God is en dat Hy sy eie huis het – die hemel – waar ons almal eendag saam met Hom gaan woon.
Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.
Waar is Oupa nou? is ideaal vir ouers van jong kinders wat begin vrae vra oor die dood of die dood van ’n familielid moet hanteer.

 

  • Afrikaans
  • Christelike Uitgewersmaatskappy
  • Catherine House
  • Paperback
  • Kids
  • 200
  • 200
  • 32

  • people are currently looking at this product

    Guaranteed Safe Checkout

    ×
    ×

    Vendor:
    View full product info